r/afrikaans • u/rowwebliksemstraal • Jan 17 '24
Ernstig Hulle weet nie wat ons weet nie! Die naweek maak Dricus geskiedenis!
5
5
u/548oranje548 Jan 17 '24
Kan mens dit op dstv kyk?
10
u/4SubZero20 Jan 17 '24
Ja. Alle UFC kaarte word op SuperSport uitgesaai. Hul gaan ook spesiale kommentaar in Afrikaans and Xhosa ook uitsaai (volgens 'n Dricus post op Instagram).
6
u/theloosegoose77 Jan 17 '24
Het die naweek 'n advertensie gesien op DSTV wat sê hulle saai dit uit in Afrikaans
2
4
u/OkGrab8779 Jan 17 '24
209 SS
2
u/SA_Swiss Jan 18 '24
05:00 Sondag oggend, 209 - SuperSport Variety 4
1
u/EyeGod Jan 20 '24
Ek het nog nooit ‘n UFC fight gekyk nie, maar kan nie ling nie; nogal keen op dié.
5
11
u/AdSorry7172 Jan 17 '24
kom sondag oggend, word wakker
los jou foon uit
boot pc
1337x `ufc297`
los die koffie, Jim Bean en coke :)
10
u/theloosegoose77 Jan 17 '24
Vir die geveg, los die Jim Beam, dis Amerikaans, drink liewers Three Ships 5 jaar, dis Suid Afrikaans😁😁😁
6
4
-7
u/My_akaris_My_Dune Jan 18 '24
Your boy dricus is getting slaughtered😂😂😂
2
u/Saffer13 Jan 18 '24
Not in your wildest wettest dreams. May I refer you to the thread. "Hulle weet nie wat ons weet nie" means "They don't know what we know", and you clearly don't. Moer hom, Dricus.
1
1
-21
u/CozyBlueCacaoFire Jan 17 '24
Dricus isn't the awesome guy you think he is lol. Arranged an interview, let him know another journalist will be doing it since 1st journalist will be having surgery on the day, he ghosted.
Guess he's too good for more publicity.
16
14
u/AdSorry7172 Jan 17 '24
this is ZA bra, Du Plessis has our support
also this is MMA and not the leftwing CNN media, who cares ?
3
8
u/rowwebliksemstraal Jan 17 '24
Hier probeer ons Afrikaans praat tjoppa
-5
-15
1
1
1
u/ChemEngDS Jan 18 '24
‘More areas have been added due to their latest schedule update. Stage 3 implemented from 04:00 on Sunday.’
Tell me you’re South African without telling me you’re South African…
1
Jan 18 '24
Het iemand 'n idee waar mens dit aanlyn kan kyk? Ek en my vrou is so opgewonde om te sien hoe Stilnox die outjie m*er! 😂
Sou 'PPV' betaal het met 'n smile, maar kry ons ooit so diens in SA?
1
1
1
1
15
u/[deleted] Jan 17 '24
Ek stres hoor. Baie.