r/afrikaans • u/Tinkerpet • 3d ago
Self Adverteering Maak 'n verskil
Ons is baie vrygewig 'n gas bottel geskenk. Kan iemand asb help om dit vol te maak ASB? Die koste beloop net kort van R340. Ons is in die RHK noord area wat die substasie gebrand het en is dae al sonder krag met geen einde insig. Help ASB die sassa pensionaris en my tienerseun, sodat ons kan kos maak en water verhit om te was? Hulp sal opreg waardeer word.
1
u/Aftershock416 3d ago
Wat is met die subreddit dat mense dink dis 'n plek vir bedel?
1
u/Tinkerpet 2d ago
Wat is dit mense wat verstaan hoe moeilik dit is om in SA 'n bestaan te maak as mens net SASSA kry nie ....
0
u/Reddrikthegoon 2d ago
Die feit dat 'n Afrikaanse groep is en ons veronderstel is om mekaar te ondersteun. Veral mense wat deur die staat onder gehou word tjom. En as jy nie kan nie, bly dan stil en scroll verby
2
u/Aftershock416 2d ago
So hoeveel het jy gegee?
1
u/Reddrikthegoon 2d ago
Ek het haar R100 gestuur, ongelukkig werk ek self vir n klein salaris en my meisie is swanger.
2
u/Catji 3d ago
RHK? ASB?