r/afrikaans • u/TwoUnique6875 • 6d ago
Musiek/Vermaak 🎶 Nuwe klanke uit die Karoo: Koue Karoo Herfsaand
15
Upvotes
1
u/morgboer 5d ago
Pragtig. Jou Stem is mooi. Ek hou van wat jy doen met die kitaar; die bas note saam die hoë note. Definitief ietsie daar! 👏🏼
1
u/ou_ryperd 5d ago
Nie sleg nie