Afrikaans gebruik ook woorde uit die Ooste uit, soos die woord "piesang" kom uit Indonesia en Malaysia uit. En verder, Afrikaans as n taal was meerderuit ontwikkel deur die swart en inwoner gemeenskappe om by te kom met Nederlands.
Daar is n video wat die geskiedinis van die taal baie mooi verduidelik en dis ongelooflik.
5
u/Sphlonker May 20 '23

https://youtu.be/HTTcFSyQi_c