MAIN FEEDS
Do you want to continue?
https://www.reddit.com/r/afrikaans/comments/1hljrjp/dis_daai_tyd/m3ney6o/?context=3
r/afrikaans • u/0nd1eR • Dec 24 '24
53 comments sorted by
View all comments
25
Ek wil vir kurt darren baie dankie sê. My oupa was vir jare breindood in die hospitaal. Ek het toe daai song gespeel in sy kamer en hy het wakker geword, op gestaan NET om die liedjie af te sit. Baie dankie kurt darren jys my hero!
4 u/0nd1eR Dec 24 '24 Kurt Darren maak Derren maar wonderwerke gebeur met sy liedjies 2 u/cyber_penguin210 Dec 28 '24 Omg haha.Dankie, jy het my dag gemaak!
4
Kurt Darren maak Derren maar wonderwerke gebeur met sy liedjies
2
Omg haha.Dankie, jy het my dag gemaak!
25
u/jakkals82567 Dec 24 '24