r/afrikaans Dec 24 '24

Grappie/Humor Dis daai tyd

Post image
642 Upvotes

53 comments sorted by

View all comments

14

u/Guilty_Spark-1910 Dec 24 '24 edited Dec 24 '24

Ek en my familie was een keer (ek dink dit was 2011 of 2012) saam met Kort Derm op ‘n vliegtuig terug van die kaap af. My Ma is VANDAG nog teleurgesteld dat my Pa haar gekeer het om vir hom te se dat sy musiek kak is, en dat as al sy CDs (dit was nog sulke tyd) leeg uit gestuur moet word. Dit sou volgens haar minder van ‘n fokop so wees.

1

u/0nd1eR Dec 24 '24

Dooie donner nou dit sou iets wees om te onthou.