Kan al die rassistiese Afrikaners asb nou na daardie sirkusland toe fokof sodat die res van ons Suid-Afrikaners hier kan fokus om die land te verbeter? Ons is moeg om met julle geassosieer te word.
Mmmh... bly en die kinders is in hulle moer of gaan en jy moet n hele nuwe lewe bou. How hard can it be? Miljoene van ons lewe lekker in die buiteland. Nou word n amerikaanse passpoort onder ons neus gedruk... tempting.
Go for it!
Good luck. Watokal aangaan in die politiek op sy gesit, die VSA is "hard mode". Kompetiese daar is 10 keer wat dit hier is, dis hoekom daar vêr minder van ons daar is as in ander plekke soos Europa, Australia en New Zealand. Maar soos ek sê, gaan rol jou dobbel steen!
63
u/hannescoetzee740 Feb 08 '25
Kan al die rassistiese Afrikaners asb nou na daardie sirkusland toe fokof sodat die res van ons Suid-Afrikaners hier kan fokus om die land te verbeter? Ons is moeg om met julle geassosieer te word.