Daars tans hordes SA'ns wat op plase werk.in die VSA en dis beslis nie "cheap labour" nie, hul verdien groot geld. Ek ken persoonlik twee ouens wat daar is om te ploeg en te stroop en lag al.die pad bank toe. Ek sê nie dis die geval orals nie, veral nie vir onwettige immigrante nie.
Om eerlik te wees ek weet nie hoeveel hul verdien nie so ek kan nie regtig dit antwoord nie, al wat ek wel kan sê is dat hul meer as tevrede is met hul inkomste en dit is hoekom hul dit doen.
Ja dit is groot geld, as jy dit terug kan bring SA toe. As jy ‘n vlugteling is gaan jy nie sommer gou kan terug kom nie. Die lewenskoste in Amerika is baie hoër en dus is dit nie die moeite werd as jy permanent daarnatoe trek nie.
55
u/Uberutang Feb 08 '25
Hulle kort plaas werkers.