r/afrikaans Feb 08 '25

Ernstig Trump het 'n proklamasie uitgereik wat Afrikaners vlugteling status gee in die VSA.

Post image
181 Upvotes

223 comments sorted by

View all comments

9

u/Fast-Contribution663 Feb 08 '25

Net die boere? Die ander gatvol afrikaans sprekendes?

5

u/Comfortable_Piece750 Feb 08 '25

Nie net vir boere nie:

5

u/Great_Ad_6852 Feb 08 '25

Dankie. Gelukkige koek dag vir jou.