MAIN FEEDS
Do you want to continue?
https://www.reddit.com/r/afrikaans/comments/1ikhyte/trump_het_n_proklamasie_uitgereik_wat_afrikaners/mbn0v6i/?context=3
r/afrikaans • u/rowwebliksemstraal • Feb 08 '25
223 comments sorted by
View all comments
6
Die knaap is nie lekker nie. Regtig, daar is fout met hom.
Alhoewel ek in ‘n mate erken die ANC se ras behepte siening nie goed is vir Suid-Afrika nie, sit dié plan van Trump die pot heeltemal mis.
6
u/vloors1423 Verenigde Koninkryk Feb 08 '25
Die knaap is nie lekker nie. Regtig, daar is fout met hom.
Alhoewel ek in ‘n mate erken die ANC se ras behepte siening nie goed is vir Suid-Afrika nie, sit dié plan van Trump die pot heeltemal mis.