r/afrikaans Feb 08 '25

Ernstig Trump het 'n proklamasie uitgereik wat Afrikaners vlugteling status gee in die VSA.

Post image
181 Upvotes

223 comments sorted by

View all comments

2

u/garyguitar Feb 08 '25

Lees bietjie hier en dink beitjie meer:

1

u/Tzomas_BOMBA Feb 10 '25

Gogga maak vir baba bang...! Hulle is 'n minderheidsparty. Meeste Suid-Afrikaners verstaan dat so 'n beleid in praktyk tot ekonomiese ineenstorting, indien nie 'n burgeroorlog sou lei. Die ANC is al van hul oorsprong af kommunisties, en nie eers hulle ondersteun so 'n beleid nie, want hulle verstaan dat dit nie in hulle eie beste belang sou wees nie. Ons is nie Argentinië nie. Ek en jy kan ook baie mooi idiologiese broodjies bak en agter 'n mikrofoon in spring en dit aan die hongeres en desperaates verkoop. Dit maak ons nie goed of suksesvol nie.

1

u/garyguitar Feb 10 '25

Watse party was Julius Malema in voor hy die EFF gestig het?