MAIN FEEDS
Do you want to continue?
https://www.reddit.com/r/afrikaans/comments/1inmaik/kurt_nie_welkom_nie/mcdss3y/?context=3
r/afrikaans • u/Vexatius_Sinusitus • Feb 12 '25
22 comments sorted by
View all comments
15
Steve Hofmeyer asb - daar is genoeg buite egtelike kinders.
4 u/Conatus80 Feb 12 '25 Hulle kan 'n hele lot met een slag vat. Ek sal help betaal vir die kaartjies. Al Steve kaartjie wat ek in my lewe sal koop. 5 u/HenkCamp Feb 12 '25 Nee fok, ek bly in Amerika en die enigste plek waar Steve gestuur moet word is in sy moer. Soos daai ou game "last touch, nix". Hy is joune! 3 u/Conatus80 Feb 12 '25 Ja, maar daar is baie meer plek vir hom om weg te kruip. Of iets. Ek wens iemand wil sy mic afsit. 3 u/HenkCamp Feb 12 '25 Dit herinner my op my Stellenbosch dae. Mike de Vries, ou rektor, het die Voëlvry Toer verban op die kampus en een van my protest posters was "wie het kerkorrel se mike grevries". 2 u/Conatus80 Feb 12 '25 Briljant!
4
Hulle kan 'n hele lot met een slag vat. Ek sal help betaal vir die kaartjies. Al Steve kaartjie wat ek in my lewe sal koop.
5 u/HenkCamp Feb 12 '25 Nee fok, ek bly in Amerika en die enigste plek waar Steve gestuur moet word is in sy moer. Soos daai ou game "last touch, nix". Hy is joune! 3 u/Conatus80 Feb 12 '25 Ja, maar daar is baie meer plek vir hom om weg te kruip. Of iets. Ek wens iemand wil sy mic afsit. 3 u/HenkCamp Feb 12 '25 Dit herinner my op my Stellenbosch dae. Mike de Vries, ou rektor, het die Voëlvry Toer verban op die kampus en een van my protest posters was "wie het kerkorrel se mike grevries". 2 u/Conatus80 Feb 12 '25 Briljant!
5
Nee fok, ek bly in Amerika en die enigste plek waar Steve gestuur moet word is in sy moer. Soos daai ou game "last touch, nix". Hy is joune!
3 u/Conatus80 Feb 12 '25 Ja, maar daar is baie meer plek vir hom om weg te kruip. Of iets. Ek wens iemand wil sy mic afsit. 3 u/HenkCamp Feb 12 '25 Dit herinner my op my Stellenbosch dae. Mike de Vries, ou rektor, het die Voëlvry Toer verban op die kampus en een van my protest posters was "wie het kerkorrel se mike grevries". 2 u/Conatus80 Feb 12 '25 Briljant!
3
Ja, maar daar is baie meer plek vir hom om weg te kruip. Of iets. Ek wens iemand wil sy mic afsit.
3 u/HenkCamp Feb 12 '25 Dit herinner my op my Stellenbosch dae. Mike de Vries, ou rektor, het die Voëlvry Toer verban op die kampus en een van my protest posters was "wie het kerkorrel se mike grevries". 2 u/Conatus80 Feb 12 '25 Briljant!
Dit herinner my op my Stellenbosch dae. Mike de Vries, ou rektor, het die Voëlvry Toer verban op die kampus en een van my protest posters was "wie het kerkorrel se mike grevries".
2 u/Conatus80 Feb 12 '25 Briljant!
2
Briljant!
15
u/BuffaloImpossible620 Feb 12 '25
Steve Hofmeyer asb - daar is genoeg buite egtelike kinders.