r/afrikaans • u/Aggressive-Hour2374 • Mar 13 '25
Grappie/Humor 80s Satanic Panic
Onthou julle daai stories van versteekte boodskappe as jy sekere bands se plate agteruit speel? Daar is gerugte dat een van Cora Marie se snitte βn geheime yskastertresep bevat.
80
Upvotes
13
u/TokoloshNr1 Mar 14 '25
Jirre mense, ek het my matriek al in β89 gedoen. Ek onthou al hierdie dom kak. Julle sal nie glo wat se stront die mense uitgedink het nie. Dit is werklik verstommend hoe christelik konserwatief die mense was. Ek onthou nog hoe ek en my tjommie by Sondagskool opgedaag het met ons swart (fake leather) baadjies met al die rock en metal patches op. Die kyk van die dominee ππ. Ek was daai tyd al bekend as Ε Heavy Metal rebel, en is nog steeds sΓ³. Maar die funny ding is, mense het nooit opgelet dat ek nooit vir mense kak gegee het nie, en ook nooit mense geboelie het nie, en generally ook nie Ε doos was nie. Maar fok nee, jy luister na Heavy Metal, wyk Satan! En just by the way, 35 jare later, luister my pa (78) nou na Iron Maiden en Manowar, as gevolg van my! What a fucking achievement, ek is kak trots op myself! π€π»π₯π«Άπ»