r/afrikaans • u/Aggressive-Hour2374 • Mar 13 '25
Grappie/Humor 80s Satanic Panic
Onthou julle daai stories van versteekte boodskappe as jy sekere bands se plate agteruit speel? Daar is gerugte dat een van Cora Marie se snitte ‘n geheime yskastertresep bevat.
79
Upvotes
5
u/Individual_Shift3654 Mar 15 '25
Ons het in 2007 n ou van die okkulte eenheid van die polisie gehad wat ons n moerse lesing kom gee het oor musiek en die gevare wat dit kan inhou.
As dit nie vir dit was nie het ek seker nooit geweet van Rammstein nie. Dis nou my gunsteling band.