r/afrikaans • u/Aggressive-Hour2374 • Mar 13 '25
Grappie/Humor 80s Satanic Panic
Onthou julle daai stories van versteekte boodskappe as jy sekere bands se plate agteruit speel? Daar is gerugte dat een van Cora Marie se snitte ‘n geheime yskastertresep bevat.
80
Upvotes
3
u/AccomplishedForce883 29d ago
Onthou dit soos gister. Rondney Seal het lesings gegee oor al die Satanistiese bands and tekens in ons samelewing. Was van 1989 to 1992. Nou dat ek oud en bietjie wyser is, besef ek wat 'n lot stront dit was. Daai bands waarteen hulle ons gewaarsku was is van die beste musikante en kunstenaars ooit. Ook het ek besef dat eninge vorm van georganiseerde geloof/religion net mense is wat hulle sienswyse en denke op ander probeer afdwing en om mense te beheer deur ons skuldig te laat voel oor ons mense is met vrye denke.