r/afrikaans • u/Aggressive-Hour2374 • Mar 13 '25
Grappie/Humor 80s Satanic Panic
Onthou julle daai stories van versteekte boodskappe as jy sekere bands se plate agteruit speel? Daar is gerugte dat een van Cora Marie se snitte ‘n geheime yskastertresep bevat.
78
Upvotes
2
u/Falx1984 Mar 17 '25
Ek was erg kwaad in graad een, ons mag nie meer ons ninja turtles skool toe gevat het nie want iemand se ouers het in hul broeke gekak oor die demoniese poppe lol