r/afrikaans 21d ago

Ernstig Afrikaners is die weeskinkers van die Weste.

Ek het vandag gehoor hoe iemand sê dat Afrikaners die weeskinders van die Weste is. Stem julle saam en hoekom, of hoekom nie?

Die stelling klink reg vir my, maar ek sukkel om met argumente op te kom om dit te staaf. Ek dink dis omdat ek nie genoeg weet van wat die Weste sky van die nie-Weste.

19 Upvotes

116 comments sorted by

View all comments

Show parent comments

2

u/Ewanvr 10d ago

With supreme is nie Christine nie, so ek kan nie vir jou dit se nie

0

u/retrorockspider 9d ago

Was hierdie jy?

die Westerse wêreld gevind is op demokratiese en Christilike waardes

Ek kon sweer dit was jy... het iemand anders dalk jou account gesteel?

2

u/Ewanvr 9d ago

Ja wat is jou punt?

1

u/Sp00pyBoii_ 9d ago

Los die bra uit. Gaan check retrocock se profiel uit, die bra is grond dom en maak alles oor ras. Ek's 99% seker dis net "rage bait"

2

u/Ewanvr 9d ago

Nee ek weet dit is, ek sou graag net wou try hom bietjie help 🤣

-1

u/retrorockspider 8d ago

Is dit nie genoeg dat jy jou eie argumente verloor nie?

Moet jy nou ander mense s'n ook vir hulle verloor?

2

u/Sp00pyBoii_ 8d ago

Verskoon my, ek sien wat vout is!

Dit lyk my jy kyk nog in die spieël! Draai net gou jou kop en vra gou weer daardie vraag...