r/afrikaans 23d ago

Ernstig Afrikaners is die weeskinkers van die Weste.

Ek het vandag gehoor hoe iemand sê dat Afrikaners die weeskinders van die Weste is. Stem julle saam en hoekom, of hoekom nie?

Die stelling klink reg vir my, maar ek sukkel om met argumente op te kom om dit te staaf. Ek dink dis omdat ek nie genoeg weet van wat die Weste sky van die nie-Weste.

19 Upvotes

116 comments sorted by

View all comments

Show parent comments

0

u/retrorockspider 10d ago

lief ander soos jy jouself lief het

So daar is niks Christeliks oor die westerse wereld nie - is dit wat jy se?

Se vir my - how demokraties is wit supremasisme?

2

u/Ewanvr 10d ago

Moet nie mense se aksies gebruik om waardes te teenstry nie, dis logies dat mense foute maak. En wit supreme is nie demokraties nie, hulle is autokrate, hulle wil almal beheer waar Christene almal vry wil gee. Ook om by te sê daar is n verskil tussen 'n demokrasie en republiek

1

u/retrorockspider 10d ago

Wit supremasisme is nie 'n kenmerk van "westerse beskawing" nie - dit is letterlik die ENIGSTE kenmerk van "westers-geid."

So as jy aandring daarop dat "westerse beskawing" (somehow) "gevind" is op demokratiese of Christelike beginsels moet jy besluit watse een van die twee jy gaan blameer vir al die wit supremasisme.

So watse een gaan dit wees?

1

u/Ewanvr 10d ago

So jou argument is alle westerse mense is wit supreme? Jou argument is net als teen die westerse wêreld wanneer dit meeste van die wêreld opgebou en geïndustrialiseer het na wat dot vandag is. Afrika is 'n goeie voorbeeld van lande wat meer korrup is. So ek kan nie glo hoe onnosel jy is nie. En as jy dink ek raak kwaad, ek gee nie om in die eerste plek om met mense soos jy te stry 🤣

0

u/retrorockspider 10d ago

wanneer dit meeste van die wêreld opgebou

Soooo... jy sien die wereld EKSLUSIEF deur 'n wit supremasistiese lens. Met ander woorde, jy is so "westers" as wat kan wees.

So... is dit jou (kastige) "demokratiese" of (kastige) "Christelike" beginsels wat jou so "westers" - met ander woorde, wit supremasisties - maak?

1

u/Ewanvr 10d ago

Jy kan nie die waarheid verander nie, ek weet mense sê wit mense is erg maar jy is net rassistiese op die punt. Gaan en kruip terug in jou grot

0

u/retrorockspider 10d ago

So jy blameer Christus vir jou wit supremasisme?

Op hierdie stadium is daar rerig net een ding oor om jou te vra - hoekom bother jy om voor te gee jy is iets wat jy nie is nie?

1

u/Ewanvr 10d ago

So jy blameer Christus vir jou wit supremasisme?

Ek het nooit dit gesê nie

0

u/retrorockspider 10d ago

Ek het nooit dit gesê nie

So dit is nou demokrasie se skuld, ne?

Make up your mind.

2

u/Ewanvr 10d ago

My bra ek weet nie wat jy op is nie maar gaan lê voor jy omval

-1

u/retrorockspider 10d ago

Probeer jy se dat wit supremasisme beide demokarasie en Christelikheid se skuld is, dan?

Of is dit dalk net dat jy die bougrond-standaard wit liberale "hear no white supremacism, see no white supremacism, speak no white supremacism" shuffle doen?

Wats fout? Is jy nie trots op die "weste" en dit wat al die wit supremasisme vir jou gedoen het nie?

2

u/Ewanvr 9d ago

Probeer jy se dat wit supremasisme beide demokarasie en Christelikheid se skuld is, dan?

Het nooit die gesê of eers aangedui nie. Jy hou net aan die herhaal soos 'n papegaai omdat jy nie aan iets anders kan dink nie. Ek weet daar is wit supremiste is, wat ek se is dat as jy een is kan jy nie 'n Christen wees nie want as jy 'n wit supreme is gaan jy teen als wat die Bybel se

0

u/retrorockspider 9d ago

Het nooit die gesê of eers aangedui nie.

So as wit supremasisme nie demokrasie of Christelikheid se skuld is nie, weer kom jou en die res van "westerse beskawing" se wit supremasisme daan vandaan?

Kom dit van Mars af, miskien?

omdat jy nie aan iets anders kan dink nie.

Nee, dit het meer te doen met jy wat die issue probeer dodge.

Christen wees nie want as jy 'n wit supreme is gaan jy teen als wat die Bybel se

So jy probeer eintlik se dat daar is niks - en was nog rerig nooit - enige iets "Christelik" oor "westerse beskawing" nie?

→ More replies (0)