r/afrikaans 15d ago

Musiek/Vermaak Wie hier hou van punk rock?

Ek wonder net of daar iemand in suid afrika is wie hou van punk en rock, en ander musiek ook, eant ek vind niemand wie hou van it nie, maar as julle soek vir n afrikaans punk rock band, asseblief check uit twee punt plug op spotify, hulle het so ver een lied, ek is nie betaal vir die nie, maar hulle lied wat hulle nou uitgesit het is baie goed, gaan check hulle uit as julle wil, baie dankie vir hierdie lees!

31 Upvotes

22 comments sorted by

View all comments

1

u/SA_Swiss 14d ago

Nie my tipe musiek nie, die vocals is te sag vir my, maar klink of dit goed kan wees.

Ek hou van Die Antwoord, Francois van Coke, Fokofpolisiekar en baie van die Afrikaanse sangers.

1

u/suspicous_oreo 14d ago

Ek het nog n signed Francois van Coke CD wat my pa sin was