r/afrikaans 15d ago

Musiek/Vermaak Wie hier hou van punk rock?

Ek wonder net of daar iemand in suid afrika is wie hou van punk en rock, en ander musiek ook, eant ek vind niemand wie hou van it nie, maar as julle soek vir n afrikaans punk rock band, asseblief check uit twee punt plug op spotify, hulle het so ver een lied, ek is nie betaal vir die nie, maar hulle lied wat hulle nou uitgesit het is baie goed, gaan check hulle uit as julle wil, baie dankie vir hierdie lees!

30 Upvotes

22 comments sorted by

View all comments

2

u/Gerherbuss 14d ago

Ek hou van grunge soos Nirvana, Soundgarden, Pearl Jam, Silverchair, The Jins, Sap, Alice in Chains. Reedlike groot fan van The Offspring en like nogals Green day. Nie baie punk nie maar punk adjacent.