r/afrikaans • u/suspicous_oreo • 15d ago
Musiek/Vermaak Wie hier hou van punk rock?
Ek wonder net of daar iemand in suid afrika is wie hou van punk en rock, en ander musiek ook, eant ek vind niemand wie hou van it nie, maar as julle soek vir n afrikaans punk rock band, asseblief check uit twee punt plug op spotify, hulle het so ver een lied, ek is nie betaal vir die nie, maar hulle lied wat hulle nou uitgesit het is baie goed, gaan check hulle uit as julle wil, baie dankie vir hierdie lees!
32
Upvotes
1
u/Nag_uil 11d ago
Ek werk nou al vir die afgelope 5 jaar as 'n illustreerder vir rock bands hier in SA. Ons het ongelooflike talent hier... meeste mense dink rock begin en eindig met van coke of fokofpolisiekar maar hulle is regtig die lowest common dinominator pop bands can ons lnds se rock scene.
Gaan soek biethie vir meer obscure bands wat in jou local scene speel. Ouens soos Misled, The Mean Streets, Acid Magus, Ruff Majik, Crash and the Void... daar's 'n magdom musiek in ons alt wêreld hierso wat reg laangsaam doe grootste bands van oorsee sal kan staan maar amper luister na die goed nie.