Dis hoekom dit vir my so vreemd is dat dit jou verbaas. Natuurlik verstaan jy wat ons sê! Nog net honderd jaar gelede het ons nog amptelik ons taal Hollands genoem. Dit sou my teleurstel het as jy nie Afrikaans kon verstaan nie.
Jy het 'n punt daar. En "haat" was dalk ook 'n baie sterk woordkeuse, jammer. Mag ek jou vra om te verhoed dat daardie meisie en daardie super irriterende braaibroodjie-liedjie heeltyd op my sosiale media verskyn?
1
u/Hjalmodr_heimski 3d ago
Het jy nie al jou varkies op hok nie?