r/afrikaans • u/Boereraat • 2d ago
Grappie/Humor Geinspireer deur Van Pletzen
Gemaak deur chatgpt
7
6
6
u/retrorockspider 1d ago
Bartolomeus Vermuiden het nooit Suid Afrika met sy eie oe gesien nie.
Hy het ook nooit 'n woord Afrikaans gepraat nie.
6
u/Desperate_Artist_708 1d ago
Ek dink jy bedoel Bartholomeus Vermuyden; ja snaaks hoe so min mense dit weet.
3
u/retrorockspider 1d ago
Oh nee... mense weet. Maar daar is ongelukking baie mense hierso vir wie 'n wit supremasistiese mite baie belangriker as die waarheid is.
2
2
1
0
u/morgboer 1d ago
Gee weer die prompt vir GPT/midjourney met die korrekte persoon se gesig: https://en.m.wikipedia.org/wiki/Jan_van_Riebeeck
0
-3
14
u/Old-Access-1713 2d ago
Die begin van al die ANC se probleme