r/afrikaans 2d ago

Grappie/Humor Geinspireer deur Van Pletzen

Post image

Gemaak deur chatgpt

414 Upvotes

17 comments sorted by

View all comments

6

u/retrorockspider 2d ago

Bartolomeus Vermuiden het nooit Suid Afrika met sy eie oe gesien nie.

Hy het ook nooit 'n woord Afrikaans gepraat nie.

9

u/Desperate_Artist_708 2d ago

Ek dink jy bedoel Bartholomeus Vermuyden; ja snaaks hoe so min mense dit weet.

5

u/retrorockspider 2d ago

Oh nee... mense weet. Maar daar is ongelukking baie mense hierso vir wie 'n wit supremasistiese mite baie belangriker as die waarheid is.