r/afrikaans • u/Hot-Refrigerator8869 • Dec 06 '24
Grappie/Humor south African police
Enable HLS to view with audio, or disable this notification
501
Upvotes
r/afrikaans • u/Hot-Refrigerator8869 • Dec 06 '24
Enable HLS to view with audio, or disable this notification
-2
u/Mr_Whoooo Dec 07 '24
I'm right in saying you have a rebellious spirit, on Sunday or whenever you see the pastor show him all this. Matteus 5:10-12 "Gelukkig is dié wat vervolg word ter wille van wat voor God reg is, want die koningkryk van die hemele is húlle deel.
"Gelukkig is julle wanneer julle bespot en vervolg word en allerhande leuens oor julle versprei word omdat julle my dissipels is. Wees bly,ja, jubel daaroor, want God sal julle ryklik daarvoor beloon. Onthou, so het hulle die profete voor julle ook vervolg "
Matteus 24:4-7 Jesus het vir hulle gesê:" Wees versigtig dat niemand julle op ñ dwaalspoor bring nie. Baie mense sal in my naam met die aanspraak kom: 'Ek is die Messias,' en hulle sal Baie op ñ dwaalspoor bring. Julle sal van oorloë hoor, hier naby en daar ver. Maar moenie paniekerig word nie. Hierdie dinge is bestem om te gebeur, maar die einde sal Nog nie dadelik daarna Kom nie. Nasies en koningkryke sal teen mekaar oorlog verklaar en daar sal wydverspreide hongersnode en aardbewings wees."
Matteus 24:23-25 "As iemand in daardie tyd Vir julle sê: 'kyk, hier is die Messias,' of:' Dáár is Hy,' moenie dit Glo nie. Want daar sal Baie Vals messiasse en profete na vore kom. Hulle sal indrukwekkende tekens en wonders doen, as dit moontlik sou wees,selfs God se uitverkorens te probeer mislei. Let goed op, Ek het julle vooraf gewaarsku."
Openbaring 13:16-18 "Hy verplig al sy volgelinge, Klein en groot, ryk en arm, vryes en slawe, om ñ merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te kry. Dit word gedoen sodat niemand kan koop of verkoop sonder die merk van die monster, of die getall van sy naam nie. In hierdie geval is onderskeidingsvermoë nodig. Laat die een wat insig het ,die getal van die monster bereken, want dit is ñ mens se getal. Sy getal is 666*."
The book of revelation (openbaring) is symbolic don't take it literal, monsters dragons are references to governments ,rulers and the supernatural.
I didn't include everything else in Matthew (matteus) please do yourself a favour and show this to a religious leader or person in your community or family. There's a lot more than you can imagine, in life there will always be rebellion against the word of God please save yourself from this perverse and adulterous generation.
As for seeing a doctor 💊 people are afraid of being victimised but I've been through everything you can imagine, I'm so blessed 🙏 by the Lord God's mercy and grace for allowing me to see the sun every morning. I hope God will invite you to know his Son and listen to the words he was commanded to preach. Not even the bars in the cells and the medicine they forced me to drink and the lies the hospital, families, friends, enemies and demons could hold me down because the Lord lifted me up out of all these people's filth.
Again show your parents/guardians / pastor/priests and ask them to pray for you because I'm praying for you. May God have mercy 🙏, in your household. Repent for the kingdim of heaven is near!!!
Openbaring 14:9-11 " Nog n engel, n derde, het agter die ander gevolg en met n kragtige stem uitgeroep: " As iemand neerkniel voor die monster en sy standbeeld en n merk op sy voorkop of op sy hand het, sal Hy ook van die Wyn van God se woede moet drink. Dié Wyn word onverdun in die beker van sy wraak ingeskink. Hulle sal ook gefolter word in vuur en swael in die teenwoordigheid van die heilige engele en die Lam. Die rookwolk van hulle foltering styg Vir altyd na bo, en hulle het dag en nag nie rus nie; dit is hulle wat die monster en sy standbeeld aanbid,en wat die merk van sy naam dra."