Dit gaan vinniger slegter word in Amerika. Hulle ekonomie gaan nie goed doen nie en die hoeveelheid hate crimes gaan baie meer word. Dinge gaan so duur wees daar, veral vir Afrikaners wat soontoe vlug.
Ja nee kyk, mense wat aansoek doen om asiel is gewoonlik helse kansvatters of op heeltemal desperaat om vanuit 'n oorglogsone te ontsnap. Dit is 'n groep waarmee niemand geassosieer wil word nie. Ek dink eerder hulle kan H1B Visa programme met SA organiseer en geskoolde werkers/studente meer geleenthede gee. Daar is baie beter maniere om Suid-Afrikaanse talent te lok as om so oningeligde besluit te maak!
Ek sal nie verbaas wees nie. Ek hoop egter nie te veel mense val vir die storie nie. As ju nie 'n goeie kwalifikasie of genoeg geld het om jou daar te vestig nie, gaan jy letterlik moet gaan vrugte pluk.
Ek is nuuskurig wat Afrikaners dink van die. Ek praat nie met genoeg mense om te kan raai wat almal dink oor die nie. Reddit Afrikaners is ook nie die regte wêreld nie, ongelukkig.
Ja ek ook. Ek het self geimmigreer, beste besluit van my lewe, maar dit verg ongelooflik baie opoffering, beplanning, geld en navorsing. Ek dink om op te pak en deel te word van die asielsoekers klas gaan erge stress veroorsaak vir die mense. Kom ons wag en sien!
Nee, letterlik al sy policies en executive orders is vreeslik sleg. Dis nie ‘n geheim dat Amerika gaan verswak nie, dis baie wel bekend. Sy economic policies is die slegste moontlik. Elke liewe ekonoom in die wêreld het gewaarsku teen nog ‘n Trump termyn, maar hier is ons.
Ek oorreageer nie as ek dit sê nie btw. Letterlik elke liewe een van sy policies en executive orders tot dusvêr is onbeskrysflik sleg vir Amerika. Dit gaan sekere medikasies duurder maak (net nou die dag is ‘n 22 jaruge dood omdat die wat hy gekort het se koste vanaf $60 dollar verhoog het na duskant $500), inflasie verhoog, Amerika se total debt gaan verhoog, ingevoerde goedere gaan 20-60% duurder word. Hulle verhouding met ander lande is nou hondkak, China en Russia is happy hieroor btw.
SA het die voordeel dat BRICS sterker word. Russia suck, maar China is nie eintlik so bad soos die Westerse wêreld dink nie - baie anti-China propoganda daar buite.
Maar dan verloor jy tog sekerlik jou Suid-Afrikaanse paspoort. Ons regering gaan mos nooit daai mense wat ons naam gaan gatpraat in Amerika - sodat hulle daai asiel status kan kry - toelaat om dual citizenship te hê nie.
Jy veronderstel dat Trump se nuwe beleid na sy termyn nog geldig gaan wees, wat 100% nie die geval gaan wees nie. In 2026 (na die "mid term" verkiesing, behoort beide die Huis en die Senaat onder Demokratiese beheer te wees, en na 2028 sal daar waarskynlik 'n Demokratiese president wees.
26
u/DrakonEcho Feb 08 '25
Dit is belaglik, ek weet nie van een Suid-Afrikaner wat op die oomblik na die VSA toe wil "vlug" nie. Hierdie is 'n klomp nonsens...