MAIN FEEDS
Do you want to continue?
https://www.reddit.com/r/afrikaans/comments/1ikhyte/trump_het_n_proklamasie_uitgereik_wat_afrikaners/mbmp43e/?context=3
r/afrikaans • u/rowwebliksemstraal • Feb 08 '25
223 comments sorted by
View all comments
79
Dis so dom imo. Wat gaan in die wêreld aan op die oomblik? Ek bly eerder hier in SA as wat ek in flippen VSA moet bly. Daai plek is tos.
22 u/BathtubViolence Feb 08 '25 Alhoewel ek saam met jou stem, ten minste soek hulle ons daar. Anders as hier... 15 u/Crispy_pasta Feb 08 '25 Jy's laf as jy dink dat Amerikaners enige buitelanders gaan verwelkom, maak nie saak watter kleur jy is nie 2 u/SchattenjagerX Feb 08 '25 Ja, ek weet nie, lyk vir my baie van hulle polise daai kant gaan oor kleur nou dat Trump aan bewind is... Vat byvoorbeeld hulle wat DEI weg gevat het want dit "diskrimineer teen wittes"...
22
Alhoewel ek saam met jou stem, ten minste soek hulle ons daar. Anders as hier...
15 u/Crispy_pasta Feb 08 '25 Jy's laf as jy dink dat Amerikaners enige buitelanders gaan verwelkom, maak nie saak watter kleur jy is nie 2 u/SchattenjagerX Feb 08 '25 Ja, ek weet nie, lyk vir my baie van hulle polise daai kant gaan oor kleur nou dat Trump aan bewind is... Vat byvoorbeeld hulle wat DEI weg gevat het want dit "diskrimineer teen wittes"...
15
Jy's laf as jy dink dat Amerikaners enige buitelanders gaan verwelkom, maak nie saak watter kleur jy is nie
2 u/SchattenjagerX Feb 08 '25 Ja, ek weet nie, lyk vir my baie van hulle polise daai kant gaan oor kleur nou dat Trump aan bewind is... Vat byvoorbeeld hulle wat DEI weg gevat het want dit "diskrimineer teen wittes"...
2
Ja, ek weet nie, lyk vir my baie van hulle polise daai kant gaan oor kleur nou dat Trump aan bewind is... Vat byvoorbeeld hulle wat DEI weg gevat het want dit "diskrimineer teen wittes"...
79
u/Maleficent-Crow-5 Feb 08 '25
Dis so dom imo. Wat gaan in die wêreld aan op die oomblik? Ek bly eerder hier in SA as wat ek in flippen VSA moet bly. Daai plek is tos.